• Elzahn Kirstein

    Beste Dag Ooit! Oneindig geseënd met die beste mense in ons lewe! Die beste groomsmen en bruidsmeisies aan ons sy, Ouers vir wie ons nooit genoeg kan dankie sê vir wat hul vir ons beteken nie!! Hartsvriende en Familie wat ons baie na aan ons harte koester! Opreg Dankbaar vir wat jul elkeen vir ons beteken!!♡

  • Zelda

    Ons as ouers is so vreeslik bederf. Elke oomblik was vol van vrolikheid en liefde. Beslis ‘n dag om altyd te onthou. Jul liefde vir mekaar was so mooi om te aanskou. Die dag was net perfek!