Alyssa en FC Gouws
Bruid se naam: Alyssa
Bruidegom se naam: FC
Bruidspaar se van: Gouws
Troudatum: 04/27/2019
Dorp/Stad waar troue plaasgevind het: Baardskeerdersbos
Provinsie: Die Wes-Kaap
Onthaalplek: Murasie Wedding Venue
Beskryf you troudag: Dis die oggend van 27 April 2019 en ekt wakker geword met soveel rustigheid in my hart en opwinding in my siel met die wete dat Jesus lankal hierdie dag in ons albei se lewens sien afspeel. Ek en my man Fc het 6maande beplan aan ons droom troudag. Ons het saam gedroom, gereel en beplan! Ons het in die klein dorpie Baardskeerdersbos, meer bekend as B.Bos getrou by een van die mooiste Venue's NOG, Murasie Wedding Venue. Die manne het natuurlik hulle dag begin met 'n gesellige braai'kie, heerlike bier of twee en natuurlik die sport van man wees in die plaas dam gaan swem saam met die koeie en eende en daarna hulle begin reg kry vir die groot oomblik. Die dames aan die ander kant het die oggend begin met 'n ligte ontbyt, Sjampanje, Krulers, Haar sproei en Grimerings kwassies in ons Japonne soos net 'n vrou mense kan "opdoli", en hoe gelukkig is ons nie dat ons lekker kan pamperlang nie. Die troue was alles en meer wat ons beide voor gehoop en gebid het. Van die Kerk seremonie tot die foto's en die onthaal na die tyd was een groot voorreg en eer om in Jesus se natuurskoon te kon trou en Sy liefde lewendig te ervaar. Wat baie spesiaal vir beide van ons was is dat ek al in 2014 my Dominee ontmoet het en in 2019 het sy ons getrou in die geskietkundige B. Bos Kerk dit was ook haar eerste Huweliksbevestings diens gewees. Ons het met 2 klasieke Datsun bakkies aan gekom, die ouens met my broer se 1976 model en die dames met my pa se 1975 model, waar my pa natuurlik die bestuurder was. Oomblike voor ons die Kerk binne gaan het my pa vir my soos klein dogter'kie gehelp met 'n slukkie water om die trane af te sluk so onder deur die Veil en om nie die lippies te smeer nie. Klik hier om te stem Print this page