Elisca en Izak Croukamp
Bruid se naam: Elisca
Bruidegom se naam: Izak
Bruidspaar se van: Croukamp
Troudatum: 08/24/2019
Dorp/Stad waar troue plaasgevind het: De wildt
Provinsie: Gauteng
Onthaalplek: Cussonia Crest Wedding Venue
Beskryf you troudag: Verseker die BESTE dag van ons lewe. Die Here het op elke manier moontlik my klein dogtertjie droom waar gemaak. Van begin tot einde was 'n absolute getuienis van God se teenwoordigheid op hierdie spesiale dag. Van die oomblik wat ons wakker geword het, tot waar ek in die paadjie afstap na my beste maat, die vroegoggend vir die eerste keer, saam na ons slaapkamer stap, hand-aan-hand, na n fees saam geliefdes, was daar 'n leeftyd se herinneringe gemaak. Daar was baie gelag en gehuil, feestelike oomblikke, en verlang oomblikke na my pa..., maar ek sou saam niemand anders as my liefste boeta en mamma in daardie paadjie wou afstap nie. Elke foto wat geneem is spreek boekdele, en ons herleef elke oomblik wanneer ons daarna kyk. 'n Prinses in haar wit rok wat haar lewe voor God aan haar sielsgenoot en beste maat beloof, en dit kon vier saam met geliefdes in Sy teenwoordigheid is 'n dag wat nooit vergeet sal word nie. Klik hier om te stem Print this page