Bianca Bierman



Bruid: Bianca Bierman



Bruidegom: Stephan Bierman



Liefdesverhaal: Ek(bruid) bly in Durban KZN en Stephan (bruidegom) het daai tyd in Kempton park gebly. Ek het een aand by my vriendin in Johannesburg ( Vanderbyjel park) gaan kuier minn weetend dat my vriendin sy niggie is. Ek stap toe om almal te gaan groet en sien die man by die swembad sit. Dadelik het hy my oog gevang en al moet ek se ons mekaar skaar ontmoet en hy was klaar n gentleman. Die durban girl het glad ni warm klere in gepak vir die trippie nie maar die man was my reder. Ek kry kou, hy gee my sy baaitjie. Ons het na die naweek geen kontak gehaat, 6 maande later met net 1 “Hallo” was dit n never ending story. Om ver te vry is nie maklik nie maar as jy so verlief is keer niks mens nie, met baie vertroue, aanhoudende kommunikasie is dit moontlik. Ons is nou al 5 jaar gelukkig saam en getroud.



Spesiale oomblik van troudag: Shoe waar begin n mens?
Die eerste oomblik toe ek hom sien voor by die domenie staan met trane in sy oe en met n knop in my keel. Die amazing gevoel toe die domenie ons afkondig as Mnr en Mev. Na die seremonie toe ons 2 families by mekaar kom om ons geluk toe te wens en met mooi wit roos blare te gooi.
Ons 2 families wat by mekaar kom om ons eerste dans as getroude paartjie. My en my pa se dans.



Onthaalplek: Donsveertjie Gaste plaas en Venue



Dorp/Stad: Heilbron



Beskryf die troue in drie woorde: Geloof, Hoop, Liefde



Troudatum: 23/03/2024



Fotograaf: Zané van Staden



Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media