Cerét Smith



Bruid: Cerét Smith



Bruidegom: Tiago Smith



Liefdesverhaal: Ons het ontmoet op ‘n kerk kamp in 2019, net voordat ons 1ste jaar op Stellenbosch begin het as studente. Ons was werklik beste vriende en ons is verloof in 2022 net voordat ons albei gradueer het. Getroude lewe is die beste as jy geduldig gewag vir die Here se wil en tyd om te geskiet.



Spesiale oomblik van troudag: Dit was vir ons albei ‘n groot oomblik toe ons besef dat almal wat ons lief het is bymekaar op een slag. Dit gaan nie sommer weer gebeur nie.



Onthaalplek: Leipzig Country House and Winery



Dorp/Stad: Worcester



Beskryf die troue in drie woorde: Heilig, Familie, Spesiaal



Troudatum: 09/12/2023



Fotograaf: Tiano Xavier



Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media