


Bruid: Eloise Britz
Bruidegom: Jan Britz
Liefdesverhaal: Ons is al 12 jaar saam. Ontmoet in Bethlehem. Ons het gou verlief geraak na ons mekaar gesien het. Vandaar gaan dit net goed. Ons het die troue uitgestel agv covid.
Spesiale oomblik van troudag: Dit het baie gereen. Net voor my vrou moes instap het dit vir 5 min ophou reen. Na die onthaal toe almal moes uitstap, toe hou dit weer op met reen vir 5 min. Ons het weer tyd gehad waar dit vir klein tyd ophou reen het, en kon ons die perfekte foto kry
Onthaalplek: Fynbos – Eersterivierstrand
Dorp/Stad: Eersterivierstrand
Beskryf die troue in drie woorde: Mooiste dag, Liefde, Vir altyd
Troudatum: 30/09/2023
Fotograaf: Zaan de Bruin