Ju-mari Basson



Bruid: Ju-mari Basson



Bruidegom: Zandrich Basson



Liefdesverhaal: Ons het ontmoet, beide steeds in skool deur my stiefpa wat vir my na n week se weg werk kom vertel het van “die oulike, selfstandige outjie op die plaas wat se hande niks mekeer nie”. Nadat ek hoeveel keer gesê het ek stel nie belang in sy “oulike outjie” nie ek het tog maar ingegee en ons is nog nie n dag na die ontmoeting geskei nie!



Spesiale oomblik van troudag: Die spesiaalste oomblik van die troudag sal definitief die instap by die saal wees, die groot besef hierdie is nou “for real”, die spesiale oomblik tussen pa en dogter en definitief om die man van jou drome daar voor te sien vir jou wag met trane in die oe.



Onthaalplek: Kronenburg estate



Dorp/Stad: Paarl



Beskryf die troue in drie woorde: Asemrowend, Verlief, Onvoorwaardelik



Troudatum: 05/08/2023



Fotograaf: Thalana fotografie



Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media