BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR 2024

Oor die jare het SARIE al 25 bruidspare as die sprankelendste troupaar aangewys, en vanjaar begin die soektog van voor af.

Inskrywings maak binnekort oop!