Monique Wessels



Bruid: Monique Wessels



Bruidegom: Wynand Wessels



Liefdesverhaal: Ons het in 2018 in Ellisras ontmoet. En getroud in 2024. Enige verhouding het sy up’s and down’s. Maar ons het dit maak wen! #Liefdewen



Spesiale oomblik van troudag: Ons get elope Zanzibar toe. So dit was net ons op ons troue en ons het n fees gehad ! Niemand kon moun oor die kos of my rok nie !



Onthaalplek: Zanziar



Dorp/Stad: Zanzibar



Beskryf die troue in drie woorde: Alles, en, meer



Troudatum: 10/11/2023



Fotograaf: Richbest Photography



Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media