Bruid: Nicolene de Wet
Bruidegom: Eric de Wet
Liefdesverhaal: Ons is regte high School sweethearts. Ek het haar altyd op n afstand dop gehou tot ek die moet op gehou het om met haar te gaan praat het. Sy is altyd die tiepe meens gewees wat altyd jou dag net kan op lig met blydskap en laat vergeet van al jou slegte goed. Ons moes altyd n skelm drukkie vinnig vat voor ons na die volgind klas toe gegaan het. Ek het die 9de Desember 2022 op my knieg gegaan en haar gevra om die lang pad saam my te loop en oud te word saam mekaar. Op die 16de September 2023 het ons die niewe afdraai gevat as man en vrou en as n span .Ons loop die lang pad saam as vriende, span maats en geliefdes maar ons loop dit ook saam die Here en deur dit kan ons alles saam aan pak en mekaar onder steun.
Spesiale oomblik van troudag: Ons hele dag was spesial en dis moeilik om uit te wys wat die beste deel was. Vir ons was dit toe ons die eerste keer as n span uit die kapel uit geloop kom met al ons vriende en familie wat ons so lief het.
Onthaalplek: Horseshoe Farm
Dorp/Stad: Normandien
Beskryf die troue in drie woorde: Vreugdefol, Intiem, Sprok
Troudatum: 16/09/2023
Fotograaf: Artifex fine art studio